Egiptiese Dodeboek

D21
Z1
M33
W24
Z1
O1
D21
X1
D54
G17O4
D21
G43N5
Z1
"Boek van die Verskyning in die Daglig"
in hiërogliewe
Hierdie toneel uit ’n Dodeboek wys hoe Anoebis die skriba Hoenefer (c. 1275 v.C.) se hart weeg op die skaal van Maät.

’n Egiptiese Dodeboek is ’n begrafnisteks uit Antieke Egipte wat van die begin van die Nuwe Ryk (omstreeks 1550 v.C.) tot omstreeks 50 v.C. gebruik is.[1] Die oorspronklike Egiptiese naam is rw nw prt m hrw,[2] of "Boek van die Verskyning in die Daglig".[3]

  1. Taylor, John H. (red.), Ancient Egyptian Book of the Dead: Journey through the afterlife. British Museum Press, Londen, 2010. ISBN 978-0-7141-1993-9, bl. 54
  2. Allen, James P., Middle Egyptian – An Introduction to the Language and Culture of Hieroglyphs, 1ste uitg., Cambridge University Press, 2000. ISBN 0-521-77483-7, bl. 316
  3. Taylor, John H. (red.), Ancient Egyptian Book of the Dead: Journey through the afterlife. British Museum Press, Londen, 2010. ISBN 978-0-7141-1993-9, bl. 55

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy